GESANG 279
1. BLY BY MY HEER, TERWYL DIE SKEMERDAAL.
LAAT STEEDS U LIG MY LEWENS-
PAD BESTRAAL. DAAR IS GEEN ANDER
HULP OF TROOS VIR MY -
HULP VAN DIE HULPELOSE BLY MY BY !
2. MY LEWENSDAG BEGIN ALREEDS TE KWYN
SY VREUGDE EN SY GLANS IS AAN VERDWYN
DIE TYD LAAT NIKS HIER ONVERANDER BLY
O HEER WAT NOOIT VERANDER, BLY MY BY!
3. U WAT ONS NOOIT VERLAAT NIE, GOEIE HEER,
WEET OM MET SWAKKE MENSE TE VERKEER;
U IS GEDULDIG, EN MET MEDELY, BLY U HEER,
IN NOOD MY TROU NABY.
4. U BYSTAND IS SO KOSBAAR ELKE UUR;
DEUR U GENADE LEER EK LEED VERDUUR.
WAAR IS DAAR OOIT 'N BETER LIG TE KRY
U GEES BLY IMMER ONS ONFEILBAAR BLY.
5. GOU DAAG DIE LIG; DIE NUWE AARDE BLY
VAN ALLE SONDE, DOOD EN SMARTE VRY !
DOOD WIE SOU SKRIK ?
GRAF, WAT SOU MY LAAT BEEF ?
MY TOEKOMS IS GEWIS, WANT JESUS LEEF
1. BLY BY MY HEER, TERWYL DIE SKEMERDAAL.
LAAT STEEDS U LIG MY LEWENS-
PAD BESTRAAL. DAAR IS GEEN ANDER
HULP OF TROOS VIR MY -
HULP VAN DIE HULPELOSE BLY MY BY !
2. MY LEWENSDAG BEGIN ALREEDS TE KWYN
SY VREUGDE EN SY GLANS IS AAN VERDWYN
DIE TYD LAAT NIKS HIER ONVERANDER BLY
O HEER WAT NOOIT VERANDER, BLY MY BY!
3. U WAT ONS NOOIT VERLAAT NIE, GOEIE HEER,
WEET OM MET SWAKKE MENSE TE VERKEER;
U IS GEDULDIG, EN MET MEDELY, BLY U HEER,
IN NOOD MY TROU NABY.
4. U BYSTAND IS SO KOSBAAR ELKE UUR;
DEUR U GENADE LEER EK LEED VERDUUR.
WAAR IS DAAR OOIT 'N BETER LIG TE KRY
U GEES BLY IMMER ONS ONFEILBAAR BLY.
5. GOU DAAG DIE LIG; DIE NUWE AARDE BLY
VAN ALLE SONDE, DOOD EN SMARTE VRY !
DOOD WIE SOU SKRIK ?
GRAF, WAT SOU MY LAAT BEEF ?
MY TOEKOMS IS GEWIS, WANT JESUS LEEF