sluk ek al die bitter in "n bitsige ontwikkeling wat sukkel om die vinger in
my gesig te verklaar / ek wil myself verdedig teen die stewige beledigings
en deeglik nou die bewings van die storm laat bedaar, maar / steek ek self
"n vinger uit, wys dit altyd terug na my, dis eintlik net myself met wie ek
eindeloos baklei / vyf vingers in "n vuis, ek hou daai stry nou stywer as "n
minnaar teen "n lyf, my lewe soos "n eenbedryf / so kort soos een asem, die
tydmors is waansin, dis verbasend hoe vinnig ek kan gaan van nul tot rasend
/ vat dit als persoonlik en ek bogger elke oomblik op want moontlik is die
woorde selfs nog groter as my kop / pop soos "n ballon, skop vas teen die
grond, hip-hop is in my mond, stop vir "n sekond...
pop soos 'n ballon, skop vas teen die grond,
hip- hop is in my mond, stop vir 'n sekond...
die pols kom nog duidelik, flippin onvermydelik, en ek sê vir niemand jammer
vir die Woord wat in my is / ek rap vir die eer van eerlik wees, elke lyn soos
die pyn van "n geweer teen jou neus / ek weet dis als te hectic, maar ek skryf
wat ek sien, bittereinder vat jou orals soos "n d***-en-dans-masjien / so spring
met jou brein, sing die refrein, drink en verdwyn, d*** oor jou pyn, blink in die
sonskyn, bring jou eie wyn, piekniek in jou tuin, sink, dis verby / pop soos "n
ballon, skop vas teen die grond, hip-hop is in my mond, stop vir "n sekond...
pop soos "n ballon, skop vas teen die grond, hip-hop is in my mond, stop vir "n
sekond...
d***! dans! vergeet maar van
balans! d***! dans! dis veels
te Afrikaans!
rap-en-rol nou pappie want dis diep-hop hierdie, "n knie-skop liedjie, kyk jy
wieg tog "n bietjie / dis nie dubstep nie, maar mens kan dans op "n flikkerlig,
nie deel van "n trend nie nou"s die tieners maar skrikkerig / maar ons
brand met "n lig wat vir eeue al skyn, en ons weet jy gaan ons nooi vir daai
piekniek in jou tuin / vra vir Arcade Fire: 'oh, we used to wait...' nou skree
my stem die hardste: 'sing weer die refrein!' / hou op om ons te verveel,
speel daai ander deel weer, ek"s lus vir saamskree, o, maak tog my keel seer
speel hom meer as twee keer, "seblief "seblief meneer, weer, weer, weer, weer,
weer, weer, weer!
so vorm jou opinies en deel dit tog met ons, man
ons skryf vir al die tannies voor die kassie en die jongspan
oupas wat ons taal praat, tieners met "n ruggraat
die sieners in die suburbs en die sinieses wat ons haat