Hier binnekant broei 'n storm van ophou of aangaan
Hier binne kriewel 'n vraag van oorlewing of vergaan
Daar's 'n daisy in die galaxy wat ek nog wil gaan pluk
En daar's tienduisend drome wat ek nog wil droom vir 'n baie lang ruk
En los my net alleen as ek aan die droppings van society stik En los my net alleen as die onheil meer as dikwels aan my skouer tik Los my net alleen, alleen alleen Los my net alleen
Deur die tralies sien ek duidelik wat daar buite aangan
So naby en tog so ver, die naby voel verder as die verste ster Daar's 'n meermin in die see wat ek nog wil gaan opsoek Tussen visse en skatte nes ek haar onthou uit 'n ou ou boek

Daar's 'n misbank oor 'n stofwolk, die rivier se vloed
Die tydig en ontydig wat deur my vloei soos warm bloed
Die ewige gesukkel tussen vis en vlees
Die nugtere erkenning van waar ek is en waar ek wil wees