.

Môregloed Lyrics

Môre sonskyn, môregloed
Soek vir vrede, soek na goed
Niemand weet enige iets nie
Vergeet die dag, vergeet van werk
Verlos van skiet, verlos van kerk

Maar dit is nie net ek nie
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
Niemand uitgesluit nie
Daar is biljoene oor
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom

Maar ek is nie alleen nie
Almal gekneus, almal beseer
Begin loop en begin leer
Niemand weet enige iets nie

Met jou getoor, jou brein beheer
Hart deurboor en hart verskeur

Maar dit is nie net ek nie
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
Niemand uitgesluit nie
Daar is biljoene oor
Daar waar die hemel en die hel bymekaar uitkom
Ek is nie alleen nie

Die massa opgesweep
Sê dankie vir niks nie
Niemand weet nie
Niemand weet enige iets nie

Ons is nie alleen nie
Report lyrics
Bloed, Sweet & Trane (2013)
Die Dag Môregloed In Die Agtergrond Klein Wêreld (As SA Jou Wêreld Is) Niemand Is Meer Heilig Nie Sweef Here Man Moeg Vir Myself Teenaanval Eendag Op 'n Slag Lewendig Eindig