.

Gewonde standbeeld Lyrics

'n Standbeeld in die middel van nêrens,
opgerig vir 'n held wat êrens,
om te wys dat daar iets nog oor is
wat dit die moeite werd maak om nou
te glo dat daar hoop is,
sonder al die vrese
en in my diepste wense
staan Nelson se leuse.
Sweef soos 'n vuishou.
Veg sonder ophou nou vir die wat goed en reg is.
Sonder dat daar bloed moet vloei,
sal daar versoening kom,
sal daar genesing kom.
Jy moet net bereid wees om gewond te word.

Die pyn en lyding waardeur
hy moes gaan om ons te
bring waar ons vandag is.
'n Groot deel van sy lewe is gesteel,
maar dit keer hom steeds nie,
om uit te stap met liefde
in sy hart en 'n vuis in die lig,
leef hy sy leuse.

Sweef soos 'n vuishou.
Veg sonder ophou nou vir die wat goed en reg is.
Sonder dat daar bloed moet vloei,
sal daar versoening kom,
sal daar genesing kom.
Jy moet net bereid wees om gewond te word.
En jy leer my van liefde.
En jy leer my van vrede.
Jou vingerafdruk is op my hart.

English: Injured Statue

A statue in the middle of nowhere,
Eected for a hero somewhere
To show that somethig is still about what it is worth making now
To believe that there is hope
Without all the fears and deepest desires
Stand's nelson's motto
Floats like a vuishou
Fight without ceasing for those who are good and right
Without that, blood must float
There wqill be reconciliation
There will come healing
You just have to be prepared to be wounded

The pain and suffering he had to go to bring us to where we are today
a large part of his life was stolen
but it is still not time to step out with love in his heart and a fist in the light
He lived his motto

Floats like a vuishou
Fight without ceasing for those who are good and right
Without that, blood must flow
There will be reconciliation
There will come healing
You just have to be prepared to be wounded

And you teach me to love
And you taught me peace
Your fingerprint is on my heart
Report lyrics
Sweef Soos 'n Vuishou (2008)
Inleiding Neem my weg Gewonde standbeeld Die vrae op jou arms Die relevansie van vriendskap Desvalido Swaarder as 'n swaard D vir Dans en L vir Leuens Laat jou vuiste sweef en skree Eerlikheid al maak dit seer Gebrande lippe Die kuns om eg te wees