.

D vir Dans en L vir Leuens Lyrics

Jy lyk so mooi
soos die eenvoud van die nag
die trane van jou lag vertel my jy's bereid om
seer te kry, jou hart op die spel te plaas, te dobbel met jou emosies
dis alles 'n leun,
Kompliment op kompliment en jy glo alles want dis
wat jy wil hoor my nou mooi, dis alles 'n leuen
is jy gereed vir die waarheid?

Dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
Gee jy om....gee jy om?
Verwoesting strek
oor 'n paar lewens alreeds
die wonde is al rou gekrap aan
oplossings, maniere om te oorleef, tydelike verdowing
dis alles 'n leuen, is jy gereed vir die waarheid

Dit mag jou dalk net seermaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net vrymaak, gee jy om?
Dit mag jou dalk net heelmaak, gee jy om?
Gee jy om....gee jy om?
Kompliment op kompliment en jy glo alles want dis
wat jy wil hoor my nou mooi, dis alles 'n leuen
is jy gereed vir die waarheid?
Report lyrics
Sweef Soos 'n Vuishou (2008)
Inleiding Neem my weg Gewonde standbeeld Die vrae op jou arms Die relevansie van vriendskap Desvalido Swaarder as 'n swaard D vir Dans en L vir Leuens Laat jou vuiste sweef en skree Eerlikheid al maak dit seer Gebrande lippe Die kuns om eg te wees