.

Binnelandse sake Lyrics

Binnelandse Sake

Ek is altyd rustig
Wat ook gebeur

Al val daar 'n bom op my huis op my kop

Ek bly in beheer

Leiers wat lieg

SARS vat my geld

'n Vrou wat my moeg maak

Niks kan my ontstel

Maar Binnelandse sake

Binnelandse sake maak my mal
Ek is cooler as almal

Ek haat sentiment

Hoendervleis of trane

Het ek nooit geken nie

En ek kyk naar 'n begrafnis

In 'n wonderlike fliek

Met duisend viole en almal tjank
My doen dit niks nie

Maar Binnelandse sake

Binnelandse sake laat my huil

Ek is diep, ek is wroegend

Ek is so ernstig soos die nag

Hou nie van humor nie

Ek is 'n suur, suur gat

Maar Binnelandse sake

Binnelandse sake laat my lag
Report lyrics