.

Kry Jou a** By Die Werk Lyrics

My vriend het 'n meisie en hy haat daai b****
Hy kerm elke donnerse dag
Hy se dis nou tyd om daai girl te los
Hy gaan crack as hy langer wag
Sy sit op haar gat, hy werk homself oor 'n mik
En sy druk net al sy cash in haar sak
Sy se die werk is skaars, sy slaap as heeldag lank
Want my vriend wies nou se gat

Dis verby! Dis verby!
Na-na kry jou a** by die werk
Sy moet gly, sy moet gly-a
Na-na kry jou a** by die werk

Hy verdien 'n klein salaris en dis net nie genoeg
So vinnig as wat sy dit spandeer
Sy se die werk is skaars waarvoor sy kwalifiseer
En haar smaak is voken duur!
Dis verby! Dis verby!
Na-na kry jou a** by die werk
Sy moet gly, laat sy gly-a
Na-na kry jou a** by die werk

Ja dis seker moeilik om net rond te le
Maar as dit verniet is wil jy dit seker he
Oh yeah!
My vriend het 'n boyfriend en sy haat daai doos
Sy kerm elke donnerse dag
Hy se hy soek meer cash om by die huis te kan bly
Want my vriend, hy's te slapgat

Dis verby! Dis verby!
Na-na kry jou a** by die werk
Hy moet gly, hy moet gly-a
Na-na kry jou a** by die werk

Dis verby! Dis verby!
Na-na kry jou a** by die werk
Hy moet gly, hy moet gly-a
Na-na kry jou a** by die werk
Report lyrics
So Damn Sexy (2008)
Chantelle Se Pa Shut Up En Soen My Kry Jou a** by Die Werk My Meisie Se Ma Groot Gat Meisies So Damn Sexy! Skree Soek My Baby Katrien 3 Goeie Redes Nogsteeds My Girl Soos Bloed Freak Ek Voel Niks Kry Jou Ass by Die Werk (DJ Van Niekerk Dans remix) Gatswaai Kry Jouself by Die Werk (Oom Tinus Se Vriendlike radio mix)
Top Snotkop Lyrics