Koshuisvader, onderwyser, krieket rugby mal
Tien jaar terug, op 'n perd se rug, d*** ek weer aan hom
By Goldengate, deur die agterruit, van die avontuur klub bus
Sit Dirkie Haman, en hy skree hard kama, ons moet almal mooi uit rus
Koor: (strum)
Sy bynaam was Prop, ek sien hom in my kop, as hy smile
Want hy't diep spore getrap, met 'n storie of 'n grap, in my hart
Soms as Kroonstad in my hart kom oorvat, d*** ek weer aan Prop
Hy kon hard lawaai, by 'n rugby braai, met 'n keppie op sy kop
Maar sy hart kom sing by sy vriende kring, as hy van sy kinders praat
En met lee akoorde en my hart se woorde, is te min en lank te laat
Koor: x2
Woorde en musiek: Robbie Wessels
Tabber: Marnus du Plessis & Jaco Kruger