.

Meneer Lyrics

Kan jy nie sien
dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
My vriend, kom wys my bevryding a**eblief
Ek is oorlaai met bekommernis
en eensame onsekerheid
Gun my 'n kans om vir regverdigheid te pleit
Moet my a**eblief nie in hulle boksie plaas nie
ek is anders, ek glo - ek glo in 'n hoopvolle generasie

Meneer kom cure hierdie land, a**eblief
Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate
Jy sal nie sien
as jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie
Meneer kom cure my seer, a**eblief
Jy sal nie sien as jy nie om jou begin kyk nie
Meneer, sê my ek is meer as net naïef

Moet my a**eblief nie in hulle boksie plaas nie
ek is anders, ek glo - ek glo in 'n hoopvolle generasie

Meneer kom cure hierdie land, a**eblief
a**eblief
Report lyrics