.

Sewe Reen Boe Lyrics

SEWE REÊNBÔE

SEWE DAE IS NODIG
SODAT DIE MENS HIER KAN BESTAAN
VELE VRAE OORBODIG
NA WAARHEEN EN WAARVANDAAN
SEWE SEÊ OP TE VAAR
IS DIE DROOM VAN IEDER MENS
SEWE SEÊ TE BEWARE
VIR DIE MENS DIE MOOSTE WENS

MAG SEWE REÊNBÔE DEUR
DIE HEMEL BLY GAAN
MAG IN VELE KINDEROÊ
SEWE REÊNBÔE STAAN
SEWE STERRE SOOS PLANETE
MET DIE AARDE HOOG IN EEN BAAN
MET VAN VERRE DIE WETE
DAT DE WERELD BLYF BESTAAN

SEWE LEVENS VIR DIE AARDE
HOOP EN VREDE VIR IEDERE MENS
IEDERE MET SYN WAARDE
VIR DIE MENS DIE MOOISTE WEG
MAG SEWE REÊNBÔE DEUR
DIE HEMEL BLY GAAN
MAG IN VELE KINDEROÊ
SEWE REÊNBÔE STAAN

REÊNBÔE IN KINDERÔE
REÊNBÔE _ Ê _¨Ê
Report lyrics
Rainbows of Love (2001)
One Way Wind It Should Have Been You Sewe Reen Boe Letting Go Life Without You River of Tears Dit is een wonder I Believe One More Night Afrika You Don't Have to Change Op het dak van de wereld Ne partez pas sans moi Goodbye Father