.

X-meisie Lyrics

Yea yea
Yea
Yea yea
Jy mag dit dalk nie like nie, maar eks twee tree voor jou
En ek kan dit ook nie help nie, eks smoorverlief op jou

Vergeet maar al die verskonings, dis dalk net effens te laat
Sy mag dit dalk nog nie weet nie, jys so myne vanaand

Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

En as jy dit nog nie weet nie, ek het jou naam getattoo op my lyf
Sodat sy dit nooit vergeet nie, jy behoort verewig aan my

En dalk wil sy dit nie hoor nie maar dis ongelukkig net 'n bietjie te laat
En as sy dit nog nie weet nie, jys so myne vanaand
Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

Sy wil dit dalk nie glo nie
Sy d*** ek maak 'n f***
Jy sien die ding is ek pas soveel beter saam met jou
En sy wil dit dalk nie weet nie, dis klein bietjie te laat
So se my wies jou ex-meisie vanaand
Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

Ex-meisie vanaand
Yea yea, so laat jou meisie verstaan
Yea yea, jy kom nie huis toe vanaand nie
Yea yea, sy weet dit nog nie maar sys nou jou ex-meisie

Yea yea
Report lyrics
X-Meisie (2008)
X-meisie Party Vanaand Good Enough Stupid Boy Misverstaan I'm Ready Dis Okay Skree My Naam Bly That's How It's Gonna Be I'm Not a Fool Fly
Top Babette Lyrics